Ons Facebook wenners: Juané & Stephan. Op 'n lekker koel Saterdagmiddag het die seuntjies lekker gepeel tussen die grasse.

Die Lephalale familie het die winter sonskyn tussen deur die herfsblare so geniet!

Familie is kosbaar - koester elke oomblik!

© 2016 l Mari Engelbrecht Photography. Alle regte voorbehou. Ontwerp en uitleg deur Studio Etnisch.