Kara word een jaar oud!

Milienke was getooi in pienk - selfs haar tone was pienk!

Hierdie klein meisie het so mooi geglimlag! Vonné se laggie is net aansteeklik!

Klein Wian se pappa en oupa is groot saai boere in ons omgewing en verseker gaan Wian in hul voetspore volg met sy liefde vir JOHN Deere trekkers.

© 2016 l Mari Engelbrecht Photography. Alle regte voorbehou. Ontwerp en uitleg deur Studio Etnisch.