Onder groot koeltebome op die oewer van die Krokedilrivier het Lindi & Bouwer 1jaar terug

op 08.08.2015 verloof geraak. Ek het hierdie mooi paartjie se 1 jaar herdenking vasgevang.

 

Op Saterdagoggend baie vroeg, voor sonsopkoms, het ons hierdie twee se sessie gedoen. Hulle liefde straal behoorlik!

© 2016 l Mari Engelbrecht Photography. Alle regte voorbehou. Ontwerp en uitleg deur Studio Etnisch.