Klein Juwan was so soet met sy foto sessie...Hier is so paartjies van Juwan toe hy maar net 'n paar daggies oud was.

Ons het by klein Ernest en sy mamma gaan kuier vir sy Newborn fotos

Klein Teagan is so spesiale dogtertjie! Kyk net hoe mooi en perfek is hierdie klein lyfie.

 

. . .

Hierdie klein engeltjie het heerlik geslaap tydens haar fotosessie...

© 2016 l Mari Engelbrecht Photography. Alle regte voorbehou. Ontwerp en uitleg deur Studio Etnisch.